Photo by Brenda Veldtman, Head Shots, People, Portraits, Profiles, Woodstock

Gewone vroue

Vandag (9 Augustus) is 'n publieke vakansiedag omdat sowat 20 000 vroue van alle rasse 63-jaar gelede opgeruk het na die Uniegebou in Pretoria. Hulle wou nie langer gebuk gaan onder die onderdrukkende wette van toé nie.
Maar baie van ons wil bloot vandag in die bed bly of 'n rits reekse op Netflix kyk. Die dae van "showing up for others" is deesdae nêrens te sien nie. Tensy jy natuurlik 'n Facebook of Instagram post daaruit gaan score. Of 'n goodie bag.

Lynn Prins Mfenyana en Brenda Veldtman het die afgelope ruk so paar vroue vasgevang bloot om vrouwees in al sy glorie te celebrate. Lynn het elkeen 'n paar vrae gevra oor alledaagse dinge. Sommer-net-dinge. Vrouedinge...

Een van die vroue is Natalie Malgas (30) wie se stem ons vroeër as nuusleser op Kfm en Cape Talk gehoor het. Sy is deesdae op e.tv te sien waar sy dit regkry om selfs diegene wat beweer hulle stel nie in nuus belang nie, ‘n tweede keer laat kyk.
Maar sy het nie as ambisieuse jong meisie gedroom van joernalis word nie.
As hoofmeisie aan die Hoërskool Bergvliet in die suidelike voorstede van Kaapstad het sy gedroom van ’n loopbaan in die regte.
Sy vertel; “I could totally see myself becoming a lawyer or even a judge.
“I had always been interested in the legal system, and got early exposure to the work of the police and prison warders through the law enforcement work of some of my relatives. Movies and popular TV series (like Law and Order) also made it all look that much more fascinating.
Now I'm a journalist, with a penchant for court, crime and conflict.”

In die tyd waar vroue veg om gelyke behandeling te ontvang in die werksplek is daar nog plek vir weerloosheid? Watter situasies maak jou bang?

“I was raised to be pretty fearless and valiant in my pursuits but young women today face a barrage of challenges, particularly around issues of safety in South Africa. I've had to become more vigilant when it comes to travelling alone, whether for work or otherwise. My fear is that attacks on young women are becoming more frequent, aggressive and brazen.”

Maar beteken dit dat jy jou skoolmeisie en jongmeisie drome iewers moes agterlaat om beter in te pas?

“I’ve definitely changed since school- and only in the best way!
“Life has so far taught me to be less rigid where I can be flexible. I’ve learnt risks aren’t always a bad thing and adventures don’t always have to go according to plan.”

Dink jy dat vroue veral jong vroue geken word aan die loopbaan wat hulle volg?

“No. More and more, I’m seeing my peers focus on more than just their day jobs. In fact, most of my peers don’t just have one job.

"I think the focus for most of us lies in personal engagement and experiences. We’d much rather be out exploring the world and working flexible hours than conforming to stringent office culture.”

Is daar nog plek vir liefde, iemand, vrysessies en regte mense ontmoet in die eeu van tegnologie?

“It’s difficult! Dating in the time of social media has been wild. I’ve found social media to be both a help and a hindrance. Our lives are so much busier with the addition of Facebook, Twitter, Instagram amongst others. As much as we’re all so connected, it seems real communication has taken a back seat. There’s also this warped sense that EVERYTHING has to be documented.”

🖊Geskryf deur: Lynn Prins Mfenyana

💄Grimering en hare ook deur Lynn♥

📷 Brenda Veldtman

Photo by Brenda Veldtman, People, Portraits, Profiles, Urban shoots, Woodstock
Photo by Brenda Veldtman, People, Portraits, Profiles, Studio, Woodstock
Photo by Brenda Veldtman, Head Shots, People, Portraits, Profiles, Urban shoots, Woodstock
Photo by Brenda Veldtman, Head Shots, People, Portraits, Profiles, Studio, Woodstock
Photo by Brenda Veldtman, Head Shots, People, Portraits, Profiles, Woodstock
Photo by Brenda Veldtman, Head Shots, People, Portraits, Profiles, Urban shoots, Woodstock
Photo by Brenda Veldtman, People, Portraits, Profiles, Woodstock
Photo by Brenda Veldtman, Head Shots, People, Profiles, Studio, Woodstock
Photo by Brenda Veldtman, Head Shots, People, Portraits, Profiles
PeopleProfilesPortraitsWoodstockHead ShotsUrban shootsStudio